Goed Hoewel
In die moontlikheid van die gevaarlike tyd sal ek net waarskynlik wees.En net voor dit sal ek verskyn.maar jy sal die pragtigste wees en net voor my verskyn.Maar ek is net so om so te wees en net te voorskyn.Dat ek dit mag wees.In dieselfde inhoud sal ek net wil wees maar jy sal nie verskyn nie.Ek sal net wil wees vir haar omdraai en te voorskyn.Maar in die inhoud van die mens sal dit net so wees waarvan ek is sal ek net wil wees om net te verskyn.Maar sy is nie daar nie.Alleendinge is vir haar maar die inhoud is sy.Maar die lewe is nie vir haar nie sy is vir ander wat wil he.Om te se dat sy is maar nie sy nie sy kry nie die een wat is vir haar nie.Wat wil he en te se dat sy is maar nie sy nie,Sy kry die groot oomblike maar net die klein dinge in haar mens.

Comments
Post a Comment