Annetjie
Annetjie die verraaie vermis is die brood.
Die lewe is verbysterlik maar ek word net krag
My lewe is onderhouderlik maar ek is vermis
Die dinge het verander maar ek het verdors
Ek is die lewe maar eks in die nood
In toegang is my lewemaar ek word net droog
Ek is nie,ek huil nie,ek kry nie...ek kry nie
Maar die lewe is n onderhoud maar ek wil nie verkry nie
Die donker wil iutstsyg en ek wil nie huil nieIn die lewe is ek daarsonder en op die boeke is ek geskryf
Ek is nie.........En ek wag nie.............
Uitbetaal....uitbetaaal......Uitbetaal
Jy sal dit verhaal
Ek is nie

Comments
Post a Comment