Die Antwoord
In die een plek waar ons is is dit so dat die waarheid nie kan verskyn nie.Dat jy nie kan wees nie,omdat jy nie se nie,jy het nie omdat jy nie is nie.Jy kry nie omdat jy nie kannie.Jy kannie omdat sy nie wil.Sy is nie omdat sy nie gegee het nie.Is nie die waarheid nie.As sy nie nie kom nie is sy nie meer nie sy kry nie want sy kant nie.As sy dit wil he dan kan sy dit wil se.In die een oomblik is daar net ek want ek kan nie meer hoor nie.Ek is nie die verhaal nie Ek kry nie die want in sy woord nie dit le behoorlik daarin.As sy dit nie gee nie is dit nie die antwoord nie.As sy verwag sal ek dit verslag.As sy voorwaar beskou sal ek dit aanskou.Ek is dit naamlik.Ek voorwoord dit onberispelik.Ek waag dit en slaag in dit.Dis sy dit want sy kry nie die voorwoord nie.Ek is nie sy nie gemaak nie.Annetjie die verraaier.......die gedig is verplig

Comments
Post a Comment