Ek so daars verlief,eks so waarskynlik
En so min tog in hierdie tyd sal ek so waarskynlik ook sommer so wil wees om te se dat ek nie is nie.Dit is ek wat waarnatoe skuif.Ek sal nooit weer kan se nie,net kan droom om te het.Ek sal waarskynlik net kan wees as ek is,en net waarskynlik kan se dat ek is.Dat ek is is net n woord om te he.Dat ek kan se is ook net so.Dat ek net kan het is net so waarskynlik ook so.Dat ek net kan se is net ook so.Maar my nietemin is maar net so.Dat ek net kan eis maar net ook so.Dat ek net kan droom is maar net ook waar,maar ek word nie weer nie.Ek is nie daar nie.Eks net daarsonder om te se dat ek net se het om te kan kry.Om net te se is dat ek net het.Maar my mense is maar net so daarsonder.Is jy maar net so arm.

Comments
Post a Comment