Mielie Pap
In die een oomblik is ek net so dat ek nie daar is nie.Ek verwonder my so oor pap met mense.Dit is verskryflik so dat die lewe dit bepaal en om net so te wees.Maar nie te gee nie.Ek verskryf nie die lewe nie maar ek verkry dit net.Eks so onbepaald in die opsig van die lewe dat ek nie wil wees nie.Ek voorskryf dit aan almal maar om dit nie te wees nie.Ek verslaaf my aan pap want daar is niks anders nie.Eks opgehef oor ander maar ek skroom my nie vir lekkerte.Ek verstel my net teen die tyd en die in dinge en bepaal net die lewe.Ek verkry lekkerte darruit met saamkry en papkry is daar net welwillendheid.Maar die teenstelling is dat papkry is swaarkry.

Comments
Post a Comment