My Laaste Dag
In die oomblik waarin ek staan sal dit net so wees dat ek nog steeds my moet ontferm oor haar.Maar ek is nie.Die probleem is dat ek nie gewesenlik is in die opsig van n mens nie.Dat ek nie soos ander wil wees nie. Dat ek net daarsonder wil wees maar net met die lewe wil wees.Dit is ek wat dit wil vertel maar nie skroom daarvan om dit te lees nie.Die wereld se opsigte is nie myne nie en die wereld s'n is nie die lewe s'n nie.Opsigte is klaarblyklik nie so nie,maar net so klaar.Daar is nie veel nie maar net opsigte wat wil he.Ek kry haar nie weer nie maar net in die opkoms.Ek vra haar net weer,maar sy antwoord nie.Sy kry klaar met my en haar in dinge wat nie is nie.Maar ek kla nie.Ek verklaar haar nie,maar sy is nie daar nie.Sy verskroom haar maar net so,maar sy se nie.Sy kry nie want sy is nie.Sy verkry nie want sy verdra nie.Sy's te wonderlik om te wees en te goor om te het.Sy's die verwesenlike een van tyd maar nie ek nie.Ek lees dit net tussen lyne maar ek skel nie.Ek pla nie,ek vra nie,ek kry nie.Dis.............

Comments
Post a Comment