Hanover Park wil Regulate
In die een plek waar ek is,is dit sodat daar vrede is.Dit kan net sowaar wees dat daar nie is nie.Dat daar wel n tyd is vir beskorenheid.Dat jy wel daar kan wees is nie welvaart nie.Daar is bykomendheid,daar is bekendheid maar nie gesogdheid nie.Daar is nie veel oor behalwe,moorde,verkragtings,vermiste kinders,bende geweld,dwelmmisbruik,dwelmhandelaars en kinder mishandeling nie.Daar is ook welvaart maar nie optog nie.Dit is insigewend om nie te word vir die bende nie.Maar wat is daar,die geseginskap van die man wat nie is nie.Wat wil voorkom asof hy het.Maar daar is soveel in die plek net soos die dood.Daar is ensovoorts,maar daar is nie verhoudings nie.Daar is net sowel,maar meer as minder en minder as wat jy kan kry.Maar....'nie jy nie' is die vraagwoord.Maar......'jy is nie' is die se woord.Maar.......'jy kry nie' is die antwoord.Maar jy se ook nie.....'dwelmhandelaars is nie in bevel nie'.Jy is magteloos teen dit.Dit is die mag wat voorkom en die minderheid wat oorskry.Jy is nie totdat jy wag vir die dood nie.
Dit is so,dit is sowel so.Dat jy nie daar kan wees nie.Maar net kan kry,van haar wat nie beveel het nie.
Dit is net so plaaslik.Se vir my reg
Comments
Post a Comment