Lekker Ding
In die een oomblik is dit net so dat ek nie daar was nie en dat ek ook nie daar wil wees nie.Daar is nie n tyd omvatting in die lewe nie daar is net die verskroomnes daarvan.Ek sal nog nooit weer wees nie maar daarvan sal ek verseker moet wees.Ek sal nog nooit weer kan dink nie maar ek is net daar.In een die oomblik van die tyd is dit net so dat ek nie meer kan wees nie maar net so dat ek nie is nie.Ek kan net swoeg oor die bedrading wat ek ontvang het.Maar net kan wees vir die lewe is nie te verskroom nie.Maar met my intog in die rede is ek net daar.Maar om te wees maar net nog n rede sal ek net bly.In die intog van die stryd sal ek net weer wees maar nie meer met hulle nie.Daar is nie ek nie ek kry nie.Ek maak net so met die lewe.

Comments
Post a Comment